Spotted Wolf Canyon
pnphan
(3957)
ngythanh 2005-08-04 5:16
I love the PoV and your compo here but, due to my current problem with ... my poor eyes, I prefer to see it under softer light with the pair of sun-glasses in front of the lens. Hope you won't mind the version I tried to make my eyes smiling!
:-)
.
#1
|
||||
|
||||
![]()
Hallo John,
Ek vind dit ook pragtig om so te kommunikeer en laat my vertel dat Vlaams en Afrikaans baie dieselfde klink. Ek verstaan elke woord wat jy skryf baie goed en glo dus so. Jy sê wel dat jy in Nederlands skryf en nie in Vlaams nie. Die twee klink vir my baie eners. Terloops, ons is byna dieslefde ouderdom...ek is darem ook al op aftreestadium maar gaan deurdruk solank ek kan. Terloops, my voorouer het in 1699 na SA gekom en is ek nogal moeg daarvoor om as 'n vreemdeling hier aangesien te word. Groot dele van Suid Afrika was toe nie deur swartes bewoon nie. Nou word daar erg teen blankes in hierdie land diskrimineer met byvoorbeeld wette oor Regstellende Aksie en Swart Ekonomiese Bemagtiging. Maar genoeg daarvan....vir nou. Die wêreld sal nog baie daarvan hoor en sal moet optree anders gaan hierdie land in net nog 'n Afrika "scenario" versink. Dankie vir jou kommentaar. Beste wense. Neels |
#2
|
||||
|
||||
![]() Last edited by andyou111; 11-04-2011 at 04:00 PM. |
![]() |
Thread Tools | |
|
|